Spreekkamer

Meeste van ons frustrasies in verhoudings kan in groei omskep word as ons kan ONTDEK wat ons ware behoeftes is.

Besprekings:

Selnommer: 082 872 2540

Epos: paul@paul-smit.co.za

Webblad: www.paul-smit.co.za

Assistent

Nita Sutherland
Sel: 082 872 2540
E-pos: info@paul-smit.co.za

My spreekkamers:

Pretoria:

379 Kinross ln
Faerie Glen
Pretoria

George:

88 Plattner Boulevard
Kingswood
George

My terapeutiese benadering:

Ek gebruik my eie model om indiwidue se probleem te VERSTAAN, te analiseer en dan ‘n prakties-strategiese oplossing uit te werk. Die hele proses het ‘n sterk geestelike onderbou  waarmee ek indiwidue en egpare help om hulle potensiaal te ontdek. Die Imago verhoudingsterapie, wat ek primêr gebruik, is ‘n revolusionêre metode om egpare te help om sterk verhoudings te bou. Ek het die Imago teorie en tegnieke binne ‘n geestelike raamwerk ingebou.

Kostes: Egpaar en individuele sessies
60 min: R980
90 min: R1500
2 ure: R1960

Bankbesonderhede:

My dienste is ongelukkig nie by ‘n mediese fonds ingekontrakteer nie. Ek sal dit waardeer as julle die geld voor die sessie elektronies oorbetaal.

Rekeningnaam: G.P. Smit

Bank: ABSA (Tjekrekening)

Rekeningnommer: 408 041 7782

Takkode: 632 005

Adresse van spreekkamers:

My adresse vir 2 spreekkamers:

Pretoria:

Roete na Paul se kantoor: 379 Kinross straat, Fearie Glen – Boomed Off area

Vanuit Old Farm Rd draai in Stonewall Ln

Draai regs in Highwood Ave

Moenie by die toegemaakte pad (Kinross) indraai nie. Ry een straat aan en draai regs by Hazyview straat in. Die veiligheidswag sal julle daar ontvang.

Ry deur die veiligheidshek en draai regs in Kinross straat.

Kinross het ‘n singel pad wat na links uitdraai. Moenie daar links afdraai nie. Ry reguit aan. My huis is ‘n pypsteel erf nr 379. Kontak my by die hek 082 721 4000. Ek sal die hek oopmaak sodat julle binne kan parkeer.

Directions to Paul’s office: 379 Kinross street, Fearie Glen – Boomed Off area

From Old Farm Rd turn into Stonewall Ln

Turn right into Highwood Ave

Do not turn LEFT into the closed road (Kinross). Drive one street and then turn into Hazyview. At the security gate ask for me.

Drive through the security gate and turn right into Kinross street.

Kinross has a single road to the left. Do not turn left. Drive straight on. My house is a panhandle erf no 379. Contact me at the gate 082 721 4000. I will open the gate so you can park inside.

George:

88 Plattner Boulevard
Kingswood
George

Click here to view map.

Pretoria:

379 Kinross ln
Faerie Glen
Pretoria

Click here to view map.